Testimonials

Testimonies from employees

Personally it has helped me to understand that work is a blessing and not a curse. As well you have to be grateful with the work that you have. I do share with family members and friends on same topics discussed. In my workplace, it made it easy for me to communicate with my team, control my anger, reduce my voice, apologise when I’m wrong or misunderstood. My family, I can now listen, be helpful and know the time of coming home, separate friendship and family. Community, it helped me to show more respect for others.


This ministry really changed my life. I really accepted Jesus as my Saviour because many things changed in my personal life. I can even see changes in my family because those who were not working are employed. Even at working place you can see people are changing in attitudes because the Bible sessions can teach us something. Jesus is working.

This ministry helps us to unite as family and as workmates, they teach us to understand that the Lord Jesus is the only one who can help us in anything that we need in our life and we have to pray to Him.

In my life this ministry has added value to my life. I’ve learned more about love, that we should love one another and pursue righteousness at workplace. 

Testimonies from employers

"God is besig om werkgewers en werknemers aan te raak en Jesus se liefde word sigbaar in die werkplek, soos blyk uit ‘n werknemer se vraag “of ons Vrydagoggend weer ‘kerk’ gaan hê”, want “Dit brand hier binne vir Hom!” Prys die Here! Ek is so opgewonde oor wat jul met jul bediening bereik. Ek wil net vir jou sê dat ek is oneindig dankbaar is vir die amazing werk en verskil wat julle in werkers se lewens doen. Ek is 95% deel van die sessies en nooi gedurig my personeel om vrywillig by te woon. Ek vind baie dat ek self met ‘boldness’ die woord begin deel en getuiness lewer. Duncan doen ‘n goeie werk en ek eer hom as Pastoor, ons het intussen goeie vriende geword. Sy geloof is my geloof wat gebaseer is op God se woord en nie Godsdiens nie. Duncan staan vas in die woord van God, hy gebruik altyd die Woord om antwoorde te verduidelik en hy ‘entertain’ nie mense wat die sessies probeer benadeel nie (waarvan ons al gehad het). Hy volg die curriculum van EFC baie mooi, maar spandeer partykeer tyd op dinge waar hy sien die staff mee sukkel of nog vasgevang is… soos voorvadergeeste aanbidding, ens. Partykeer, is die groep klein. Maar ons prys die Here daarvoor, want die Heilige wees werk kragtig met die min wat daar is. Baie dankie vir julle ondersteuning om my as besigheids eienaar die Woord en liefde van Jesus aan my personeel oor te dra met die hulp van Duncan. 

Mense geniet die temas. Dit is lekker prakties en outjies geniet die praktiese goed. Diefstal het afgeneem. Gesindheid teenoor besigheid baie meer positief en as gesindhied goed is, is produksie beter. Twee outjies het al hulle harte vir die Here gegee, wat pragtig is. Houding teenoor werk en teenoor mekaar is vir my baie positief. Voordat EFC begin het, het ek ook geopen in die oggend, maar dan kom dit net van my kant af en partykeer doen jy goed wat vir jou eenvoudig klink, maar bo hulle vuurmaakplek is en Joseph bring dit bietjie na hulle vlak ook, en dit is nice. Hy praat Sotho nou en dan en bietjie Engels tussen in, so hy meng hom lekker. Dit is goed wat vir my uitstaan.

Become a testimony in your workplace!

Banking Details

Your donation will help this ministry to fulfill the vision that God has given us!

Employers for Christ Pta One
4075335993
ABSA
Menlyn
520345

COMPANY DETAIL

NPO NO: 134-902
PBO NO: 930033859
NPC REG NO: 2010/000499/08
B-BBEE: LEVEL 4

Downloads

Company Profile

op padnew

Get in Touch

Give us a call or click on the name to send an Email.

© 2024 Employers for Christ. All Rights Reserved.
Site By Utilisoft

Isaiah 43:19 See, I am doing a new thing! Now it springs up; do you not perceive it? I am making a way in the wilderness and streams in the wasteland.